Wednesday 16 January 2013



Produk nr.
Produk naam
Produk koste
Foto/ tipe
Kategorie 1. Vars plantjies




1.
Laventel
R25
Margaret Roberts
2.
Rosemaryn
R25


3.
Wilde gemer struik
R30


4.
Gewone Tiemie
R20


5.
Pietersielie
R15


6.
Gras uie (chives)
R15


7.
Appel Mint
R20


8
Eetbare Mint
R20
Margaret Roberts
9
Donker sjokolade Mint
R20


10
Aarbeie
R20


11
Smeerwortel (comfrey)
R20


12
Salie
R30
Salvius Le....
13
Basilie
R25


14
Wynruit (rue)
R30


15
Brandnetel
R30


16
Framboos (Cranberry)
R25


17
Mint gras
R20
Corsican mint
18
Duisendblad (nieskruid)
R30


19
Chakalaka bossie
R30


20
Kerrie bossie
R30


21
Vinkel
R20


22
Sitroen gras
R35






Produk nr.
Produk naam
Produk koste
Foto/ tipe
Kategorie 2. Saadjies


1.
AFrikaners
R30 vir 200+


2.
Madeliefies
R30 vir 200+


3.
Kappertjies (nastorsiums)
R30 vir 30


4.
Azalias
R30 vir 200+
Jakop regop


Indien u belangstel om enige van bogenoemde produkte te koop; stuur asb 'n email met u bestelling aan lieflikker@gmail.com en ons maak seker u kry wat u hart begeer.

2 comments:

  1. Hi Marj,
    what is brandnetel used for?

    ReplyDelete
    Replies
    1. BRANDNETEL (STING NETTELE):
      Baie goeie kompos maker - breek vinnige organiese materiaal af. Die plant verryk ook die grond en verhoog die opbrengste van die groente.
      Verder is dit ook baie gesond as jy dit as 'n tee drink! Dit help vir: artritis, nierstene, slegte nierfunksie, blaasontsteking en sal ook hooikoors verlig.

      Plantmaats: Aartappels, Tamatie, radyse, salie en soetrissie.

      Delete