Tuesday 15 January 2013

Kruie:

Kruie verbou is baie helend vir die gemoed, want dis pragtig en ruik heerlik. Kruie het verskillende gebruiks moontlikhede; Kosmeties, Medisinaal, Huishoudlik en Insekwerend.













Ek plant my groentetuin vol kruie - dit hou goggas weg, dis heerlik in geregte en dit maak die lekkerste tees.

Die volgende Kruie is 'n moet in jou tuin: Mint, Grasuie, Pietersielie, Basilie, Tiemie, Roosmaryn en Laventel.


Stel jy belang om ook jou eie kruie te verbou - kontak my gerus vir kruie teen 'n baie bilikke prys of email ons besigheid om die katalogus te ontvang. Ons 'internet' besigheid word bekend gestel op www.lieflikker.blogspot.com of jy kan ons e-pos by lieflikker@gmail.com Ons verkoop kruie teen 'n baie goeie prys en die Katalogus is propvol oulike en mooi tuis en hand gemaakte items.



1 comment:

  1. Hi Marjolein!
    baie nice! Het jy thyme te koop? Myne het dit nie gemaak oor die vakansie nie!

    ReplyDelete