Tuesday, 5 February 2013
Saturday, 2 February 2013
Die waarde van Basielkruid (Basil):
Huishoudelik:
- 'n Bossie vars Basilie in jou kombuis sal vliee weghou; kneus dit gereeld
- Gedroogte Basilie takkies hou muskiete weg as jy dit op die vuur gooi
Kosmeties:
- Voeg die blare en blomkoppe by jou badwatter vir 'n verfrissende kruiebad
Medisinaal:
- Antiseptikum en tonikum: uitstekend om naarheid te verlig en die spysvertering te verbeter
- Vryf die blare oor jou slape om hoofpyn te verdryf
- Gorrelmiddel om mondinfeksies op te klaar; 6 blare in 250ml kookwater
Kookkuns:
- Kombineer nie goed met ander kruie nie; kan saam pietersielie, mint en seldery gebruik word
- Basilie en tamatie smaak heelik saam en werk dus goed in 'n slaai
- Voeg fyngekapte basilie by gekookte groentes soos murgpampoentjies, eiervrug en skorsies, net voor dit bedien word.

Monday, 28 January 2013
Wat om te saai in Februarie:
Februarie is 'n baie belangrike maand - dis die maand waarin jy nog jou laaste blaar somer gewasse kan saai en ook die maand waarin jy jou eerste winter gewasse begin saai.
- Knoffel
- Uie
- aartappels (vir 'n laat herfs oes)
- Wortels
- Kool
- Broccolli
- Blomkool
- Beet
- Boontjies
- Tamaties (ASAP vir laat herfs oes)
- Slaai
- Spinasie
- Radys
- Raap
- Prei

Friday, 25 January 2013
Organiese
spuitmiddel
Word
jou groentes of kruie opgeëet deur goggas, wurms of ander vreemde
vlieënde voorwerpe? Dan is dit tyd vir jou om 'n plan ta maak! Maar
wag voor jy in jou kar klim en na die eerste beste winkel ry om
plaagdoder gif te gaan kry. Enige plaagdoders wat nie organies is
nie, is gif en dis sleg vir jou en sleg vir die omgewing, en daarby
kos dit baie geld. Die regte oplossing vir jou probleem is om 'n
natuurlike organiese spuit tuis te maak en met herhalende aanwending
sal jou goggas soos mis voor die son verdwyn.
Die
volgende mengsel werk vir alles; goggas, spinnekop, wurms, meeldou
ens.
Sny
rofweg een hele knoffel (skil en al) is stukkies asook 4 uie.
Gooi dit in 'n emmer saam met een eetlepel gedroogde of vars
brandrissies. Gooi 3 liter kookwater daaroor, maak die emmer toe
en laat dit staan vir 'n dag. Sif en hou die vloeistof. Gooi 2
eetlepels kook olie en 3 teelepels vloeibare Sunlight seep by en meng
goed. Meng een koppie van die mengsel met 5 koppies water en sprei
die plant een keer 'n week. Bere die mengsel in jou yskas, maar
moenie dit langer as 2 weke hou nie, maak dan 'n nuwe mengsel.
Afhangende
van hoeveel plante jy wil spuit, sal jy dalk die resep moet verdubbel
of halveer.
Spuit
die mengsel alleenlik oor jou geïnfekteerde plante teen laatmiddag,
net voor die son sak.
Wednesday, 23 January 2013
PLANTMAATS:
Groen = liefde; plant plante naby mekaar vir beter uitsette
Rooi = haat; plant plante ver weg van mekaar
Apples
- Chives,
nasturtiums, Garlic, Onions
(grasses
and potatoes)
Apricots
- Basil,
Tansy and garlic (tomatoes)
Asparagus
- Parsley,
basil, lettuce, peppers and tomato
Basil
- All
vegetables and herbs esp, tomatoes, and most fruit trees.
Beans
(Runner) - Potato,
corn, lettuce, eggplant, cucumber, strawberry, celery, carrots,
cauliflower, radish and spinach.
(onions, garlic, leeks, chives, fennel)
Beans
(Dwarf/Bush) - Swiss
Chard, beetroot, potatoes
(onions,
garlic, leeks, chives, fennel)
Beans
(Broad) - Potatoes,
Sweetcorn
(onions,
garlic, leeks, chives, fennel)
Beetroot
- Dwarf
beans, garlic, chives, onions, lettuce, spinach and swiss chard
Borage
- Strawberries,
tomatoes and lettuce
Brinjals/Eggplants
- Beans
(Runner and Bush), echinacea, peppers and lettuce
Broccoli
- Onions,
echinacea, nasturtiums, leeks and celery
(Rue,
tomatoes, strawberries)
Brussells
Sprouts - Potatoes,
echinacea, nasturtiums
(Rue,
tomatoes, strawberries)
Cabbage
- Beans,
beetroot, celery, echinacea, most herbs, onions and potatoes. (Rue,
tomatoes, strawberries)
Carrot
- Peas,
leeks, lettuce, radish, onions, and chives
Cauliflower
- Celery,
beans, echinacea, cabbage, onions and leeks (Rue,
tomatoes, strawberries)
Celery
- Tomato,
cauliflower, cabbage, leeks, onions, garlic and beans.
Chamomile
- Everything,
but does really well with Cabbage, Cauliflower, Brussels Sprouts,
broccoli, onions, leeks and chives.
Chervil
- Dill,
coriander, carrots and radish.
Chillies/Peppers
- Cucumber,
echinacea, pumpkins, marrows, lovage, bush beans and lettuce
Chives
- Parsley,
Apples, Carrots, tomatoes, potatoes and brinjals
Coriander
- Dill,
Chervil, Cabbage, Carrots, Broccoli, Brussels sprouts,
Cauliflower.(Fennel)
Corn/mielies
- Lettuce,
peppers, pumpkins, cucumber, runner beans and peas
Cucumber
- Radish,
lettuce, beans, peas and artichokes
Dill
- Carrots,
tomatoes, brinjals, peppers, cabbage, fennel and coriander.
Echinacea
- Peppers,
brinjals, tomatoes, potatoes, cabbage, broccoli, brussels sprouts and
cauliflower.
Fennel
- Lettuce,
cabbage, broccoli, Brussels sprouts, cauliflower and cucumbers.
(tomatoes,
beans, coriander, dill)
Garlic
- Apples,
peaches, nectarines, apricots, almonds, tomatoes and swiss chard.
(Peas,
beans, cabbage, strawberries)
Grapes
- Basil,
hyssop, sage and tansy.
Hyssop
- Cabbage,
broccoli, Brussels sprouts, cauliflower.
Kohlrab
- Beetroot,
swiss chard, leeks, chives and onions.
Leeks
- Cabbage,
celery, onion and celeriac
Lettuce
- Beetroot,
strawberry, radish and corn
Lovage
- Most
plants, but particularly peppers and all beans.
Marigolds
- Everything!
Marrows
(All) - arsley,
tomato, swiss chard, spinach, squash, corn and capsicum
Melons
- Corn
/mielies and nasturtiums
Mint
- Cabbage
and tomato
(parsley)
Nasturtiums
- Apples,
Cabbage, broccoli, Brussels sprouts, cauliflower, kohlrabi, turnips,
cucumber, melons, marrows, pumpkins and radish.
Onion
- Lettuce,
cabbage and carrots
Oregano
- Strawberries,
peppers, beans, cabbage, broccoli, brussels sprouts, cauliflower,
kohlrabi and turnips.
Parsley
- Tomato,
asparagus, carrot, strawberries, beans and mint
Peaches
- Basil,
tansy and garlic
Peas
- Cucumber,
radish, turnips, corn, carrots and beans
(onions,
garlic, leeks, chives)
Peppers/Chillies
- Cucumber,
echinacea, pumpkins, marrows, lovage, bush beans and lettuce
Potatoes
- Cucumber,
sunflower, beans (all), peas and nasturtiums
(tomatoes,
brinjals, pumpkins)
Pumpkins
- Corn/mielies
and runner beans
(potatoes,
other pumpkins)
Radish
- Peas,
lettuce and nasturtium
Rue
- Tomatoes.
(Basil)
Sage
- Carrots,
strawberries, grapes, cabbage, broccoli, Brussels sprouts,
cauliflower, kohlrabi and turnips (basil,
rue, wormwood)
Savory
- Tomatoes,
beans (all) onions, garlic, leeks, chives.
Shallots
- Carrots,
beetroot and mint
Spinach
- Strawberry
and most plants
Strawberry
- Borage,
lettuce, spinach, swiss chard and bush beans
Swiss
Chard - Onions,
beetroot, cabbage, broccoli, Brussels sprouts, cauliflower, kohlrabi,
strawberries and turnips
Tansy
- Peaches,
apricots, almonds, nectarines, cabbage, broccoli, Brussels sprouts,
cauliflower, kohlrabi and turnips
Thyme
- Cabbage,
broccoli, Brussels sprouts, cauliflower, kohlrabi and turnips
Tomatoes
- Asparagus,
celery, echinacea, parsley, basil, carrots, onions, garlic, chives
and leeks. (rosemary,
potatoes, apricots, peaches, almonds and dill)
Turnips
- Peas,
broad beans and nasturtiums.
Wednesday, 16 January 2013
Produk nr. |
Produk naam |
Produk koste |
Foto/ tipe |
||
Kategorie
1. Vars plantjies |
|
|
|||
1. |
Laventel |
R25 |
Margaret Roberts |
||
2. |
Rosemaryn |
R25 |
|
||
3. |
Wilde gemer struik |
R30 |
|
||
4. |
Gewone Tiemie |
R20 |
|
||
5. |
Pietersielie |
R15 |
|
||
6. |
Gras uie (chives) |
R15 |
|
||
7. |
Appel Mint |
R20 |
|
||
8 |
Eetbare Mint |
R20 |
Margaret Roberts |
||
9 |
Donker sjokolade Mint |
R20 |
|
||
10 |
Aarbeie
|
R20 |
|
||
11 |
Smeerwortel (comfrey) |
R20 |
|
||
12 |
Salie |
R30 |
Salvius Le.... |
||
13 |
Basilie |
R25 |
|
||
14 |
Wynruit (rue) |
R30 |
|
||
15 |
Brandnetel |
R30 |
|
||
16 |
Framboos (Cranberry) |
R25 |
|
||
17 |
Mint gras |
R20 |
Corsican mint |
||
18 |
Duisendblad (nieskruid) |
R30 |
|
||
19 |
Chakalaka bossie |
R30 |
|
||
20 |
Kerrie bossie |
R30 |
|
||
21 |
Vinkel |
R20 |
|
||
22 |
Sitroen gras |
R35 |
|
Produk nr. |
Produk naam |
Produk koste |
Foto/ tipe |
|
Kategorie 2. Saadjies |
|
|||
1. |
AFrikaners |
R30 vir 200+ |
|
|
2. |
Madeliefies |
R30 vir 200+ |
|
|
3. |
Kappertjies (nastorsiums) |
R30 vir 30 |
|
|
4. |
Azalias |
R30 vir 200+ |
Jakop regop |
Indien u belangstel om enige van bogenoemde produkte te koop; stuur asb 'n email met u bestelling aan lieflikker@gmail.com en ons maak seker u kry wat u hart begeer.
Tuesday, 15 January 2013
Kruie:
Kruie verbou is baie helend vir die gemoed, want dis pragtig en ruik heerlik. Kruie het verskillende gebruiks moontlikhede; Kosmeties, Medisinaal, Huishoudlik en Insekwerend.
Ek plant my groentetuin vol kruie - dit hou goggas weg, dis heerlik in geregte en dit maak die lekkerste tees.
Die volgende Kruie is 'n moet in jou tuin: Mint, Grasuie, Pietersielie, Basilie, Tiemie, Roosmaryn en Laventel.
Stel jy belang om ook jou eie kruie te verbou - kontak my gerus vir kruie teen 'n baie bilikke prys of email ons besigheid om die katalogus te ontvang. Ons 'internet' besigheid word bekend gestel op www.lieflikker.blogspot.com of jy kan ons e-pos by lieflikker@gmail.com Ons verkoop kruie teen 'n baie goeie prys en die Katalogus is propvol oulike en mooi tuis en hand gemaakte items.

Begin jou eie groentetuin!
Tuinmaak doen mens se siel goed. Daar is werklik niks so goed vir die siel as om met jou vingers in die grond te woel en daar is niks so belowend soos 'n plantjie wat uitspruit uit 'n piepklein saadjie nie. Twee goeie redes vir die begin van jou eie groentetuin, maar daar is selfs meer redes.
'n Groentetuin is ekonomies en ook baie gesond & lekker veral as jy jou groente organies kweek. Met 'n groentetuin sal jy altyd vars groentes op tafel he en jy hoef geen petrol in die lug in te stoot deur al jou kar ritte groentewinkel toe nie. Daarby sit jy ook nie opgeskeep met 'n hoop verpakkingsmateriaal waarvoor ons hedendaagse verbruikers wereld so bekend voor is nie. Dit is dus baie goed vir jou omgewing ook!
Begin eenvoudig; kies net 'n paar basiese maklik groeiende produkte om te plant, gee dit genoeg water en baie liefde en as jy jou oe uitvee dan dra jou arbeid vrug.
'n Groentetuin kan nie verkeerd gaan nie en dit is amper 'flop-proof'. Hier volg 10 maklike stappe vir die maak van jou eie groentetuin:
Groentes wat maklik groei:
Wortels, murgpampoen, slaai, tamaties, boontjies, spinasie en beet.
Die beste tyd om 'n groentetuin te begin is in die lente of somer, maar dis nooit te laat vir 'n groentetuin nie. Mens kan dwarsdeur die jaar saai en oes en net jou kos aanpas by die groentes beskikbaar in jou groentuin. is niks so verfrissend en helend as om met jou vingers in die modder rond te krap nie en daar is niks so belonende as om 'n plantjie te sien groei uit 'n piepklein saadjie nie.

- Stap 1: Baken 'n area af in jou tuin waar jy jou groentetuin wil begin of koop potte aan vir jou groentetuin in 'n pot.
- Stap 2: Spit die area goed om en bewerk met kompos.
- Stap 3: Maak beddings en rye waarin jy jou groentes kan plant.
- Stap 4: Le jou besproeing aan.
- Stap 5: Sit 'n heining om jou groentetuin om die honde uit te hou. As dit vir jou moontlik is, sit 'n 40% skadunet oor om die groentes teen die ergste hitte te beskerm.
- Stap 6: Saai jou saadjies volgens sy saai seisoen. Besluit mooi oor wat jy waar wil saai, want sommige plante hou nie van mekaar nie. Meer hieroor onder Plantmaats - plante wat mekaar se groei bevorder.
- Stap 7: Gooi 'mulching' of 'n deklaag oor jou gesaaide saadjies om uitdroging van die bogrond te verminder. Gee gereeld water en hou die area skoon van onkruid.
- Stap 9: Spuit jou groentes met 'n tuisgemaakte organiese sprei indien kewers, goggas en wurms die groentes ontdek het.
- Stap 10: Oes en geniet van jou groentes.
Groentes wat maklik groei:
Wortels, murgpampoen, slaai, tamaties, boontjies, spinasie en beet.
Die beste tyd om 'n groentetuin te begin is in die lente of somer, maar dis nooit te laat vir 'n groentetuin nie. Mens kan dwarsdeur die jaar saai en oes en net jou kos aanpas by die groentes beskikbaar in jou groentuin. is niks so verfrissend en helend as om met jou vingers in die modder rond te krap nie en daar is niks so belonende as om 'n plantjie te sien groei uit 'n piepklein saadjie nie.
Subscribe to:
Posts (Atom)