Monday 15 October 2012

Alle Ntlokwe produkte is organiese produkte wat op 'n natuurlike manier pesvry gehou is en nie deur enige onnatuurlike gifmiddele bespuit is nie.

Ntlokwe vars produkte is slegs seisonaal en word alleenlik voorsien op aanvraag.

Betaling met aflewering.

Produkte beskikbaar:
* Vars groentes
* Vars kruie
* Gedroogte kruie
* Kruie plantjies
* Blomsade: madeliefies, afrikaners, Jakob-regop

No comments:

Post a Comment