Tuesday, 5 February 2013

<a href="http://www.herbalninja.com/">Way of the Herbal Ninja: Using 17 Herbs You Already Have in the Kitchen</a>

Saturday, 2 February 2013

Die waarde van Basielkruid (Basil):

Huishoudelik: 
- 'n Bossie vars Basilie in jou kombuis sal vliee weghou; kneus dit gereeld
- Gedroogte Basilie takkies hou muskiete weg as jy dit op die vuur gooi

Kosmeties:
- Voeg die blare en blomkoppe by jou badwatter vir 'n verfrissende kruiebad

Medisinaal:
- Antiseptikum en tonikum: uitstekend om naarheid te verlig en die spysvertering te verbeter
- Vryf die blare oor jou slape om hoofpyn te verdryf
- Gorrelmiddel om mondinfeksies op te klaar; 6 blare in 250ml kookwater

Kookkuns: 
- Kombineer nie goed met ander kruie nie; kan saam pietersielie, mint en seldery gebruik word
- Basilie en tamatie smaak heelik saam en werk dus goed in 'n slaai
- Voeg fyngekapte basilie by gekookte groentes soos murgpampoentjies, eiervrug en skorsies, net voor dit bedien word.